Tag: grappies oor ouerskap

  • My Buurvrou se 2020 Kersfees

    Op 1 Desember om 02:00 toe ek die nuwe babatjie voed word ek helder en duidelik herinner aan Kersfees. My buurvrou het haar Kersliggies aangesit en van daardie oomblik af was die ruimtemanne wat Kersfees in die internasionale ruimtestasie moet deurbring, se dae ook bietjie helderder, want my buurvrou ken nie van minimalisme nie. My…

    Read more: My Buurvrou se 2020 Kersfees