MY BUURVROU SE 2020 KERSFEES

Op 1 Desember om 02:00 toe ek die nuwe babatjie voed word ek helder en duidelik herinner aan Kersfees. My buurvrou het haar Kersliggies aangesit en van daardie oomblik af was die ruimtemanne wat Kersfees in die internasionale ruimtestasie moet deurbring, se dae ook bietjie helderder, want my buurvrou ken nie van minimalisme nie. MyContinue reading “MY BUURVROU SE 2020 KERSFEES”