Op 1 Desember om 02:00 toe ek die nuwe babatjie voed word ek helder en duidelik herinner aan Kersfees. My buurvrou het haar Kersliggies aangesit en van daardie oomblik af was die ruimtemanne wat Kersfees in die internasionale ruimtestasie moet deurbring, se dae ook bietjie helderder, want my buurvrou ken nie van minimalisme nie. MyContinue reading “MY BUURVROU SE 2020 KERSFEES”
Category Archives: Uncategorized
Die Langste Nag
Jy was agttien ure in kraam, dit was verskriklik maar wonderlik. As jy nou daaraan terugdink sit dit ‘n groot glimlag op jou gesig. Toe jy nog jonk en onervare was het daai nag in die kraamsaal gevoel soos die langste nag in jou lewe… tot vannaand! Jou klein mensie gooi nou al vir 2Continue reading “Die Langste Nag”
‘n Mamma vir Jesus
Om Mamma te wees voel vir elke Mamma soos die grootste eer en voorreg. In Moederskap word ons gelyk, word ons almal die beste wat daar is en ooit kan wees en gee ons heeltyd 180 persent van onsself. Moederskap is ‘n uitputtende, ongelooflike, liefdesreis wat mens tot by God se aangesig bring, by SyContinue reading “‘n Mamma vir Jesus”